Kitaarlesse vir Beginners (Videos)

Jy kan nou in die gemak van jou eie huis en op jou eie tyd leer hoe om kitaar te speel!

Of jy nog op skool is, en of jy al jou jare goed deurgedraf het en dit nog altyd dalk net  ‘n droom was om te leer speel.

Nou kan jy aanlyn  by Wouter kom leer hoe, deur middel van videos.

 

Kitaarlesse vir Beginners – deur Wouter van de Venter – Promo Video

 

 

Kry jou lesse hier

 
Arrow

 

Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 1

Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 2

Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 3

 
As profesionele kitaarspeler het Wouter van de Venter landswyd in Suid Afrika opgetree saam met gevestigde groepe en kustenare, onder andere Ses Snare en Laurika Rauch. Kitaar speel het ook vir hom die voorreg gegee om in plekke soos London (The Royal Albert Hall, Wembly) en Taiwan te kon speel. Leer nou saam met Wouter, stap vir stap van die begin af hoe om kitaar te speel en ook hoe om musiek teorie te verstaan op n lekker manier met goeie resultate. 

Vir meer inligting kontak:

Wouter van de Venter

wouter@woutervandeventer.co.za