ADAM

Die drie manne van ADAM, Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle het sommer groot planne om ADAM vanjaar tot nog hoër hoogtes te neem. Hierdie groep wat nou amper vier jaar bedrywig is, het reeds in 2011 gewys dat die mark honger is vir ’n groep van hulle kaliber toe hulle ’n Ghoema Toekenning gewen het as Beste Nuweling.

 


 


 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Adam

Adam