Amanda Luyt

Amanda Luyt is ‘n Afrikaanse sangeres. Haar eerste album, My verlange, word in 1987 uitgereik en haar tweede album, Woorde, in 1989. Een van haar bekendste treffers is As Jy Aan Eendag Glo. Sy was ook die aanbieder van twee TV-programme, Op Versoek en Teletreffers.

 



 

 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Amanda Luyt

Amanda Luyt