André Swiegers

André Swiegers is’n liedjieskrywer en sanger in Afrikaans en Engels. Hy maak sy deurbraak in 1990 toe Laurika Rauch sy liedjie Blou sing en dit trefferstatus bereik.Van sy treffers wat hy self sing sluit in: Eva, Blou en Jammer om te hoor!
 


 


 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
André Swiegers

André Swiegers