Anton Myburgh

Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is ‘n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied Ek kan lewe geskryf het. Hy is ook bekend vir liedjies soos Boer met sy roer.
 


 


 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Anton Myburgh

Anton Myburgh