Beeskraal

Beeskraal is ‘n Afrikaanse rock-musiekgroep. Beeskraal was die eerste Suid-Afrikaanse groep wat by die Ukkasie-fees in Londen opgetree het. Hulle het ook tydens die Rugbywêreldbeker 2007 se eindstryd by Aardvark in Londen opgetree.
 


 


 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Beeskraal

Beeskraal