Die Campbells

Die Campbells is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony en Harry Campbell bestaan. Hulle debuutalbum, You’re My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.
 


 


 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Die Campbells

Die Campbells