Gert van Tonder

Gert van Tonder is ‘n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het ook saam met Sias Reinecke opgetree as Groep Twee. Die liedjie Sproeitjies, wat Sias Reinecke bekend gemaak het, is deur Van Tonder geskryf.
 


 

 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Gert van Tonder

Gert van Tonder