Jay du Plessis

Jay du Plessis is ‘n bekende Afrikaanse sanger. In 2001 wen hy die ATKV Crescendo-kompetisie saam met Joe Niemand. Die album wat hieruit volg is vir twee GMT-toekennings benoem, waarvan hulle die toekenning vir Beste Pop Album ontvang het.
 


 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Jay du Plessis

Jay du Plessis