Kevin Leo

Kevin Leo is ‘n Suid-Afrikaanse sanger wat opera- en ligte Afrikaanse liedjies sing. Hy tree ook gereeld saam met Jakkie Louw op onder die verhoognaam Jakkals en Leo; en saam met Mathys Roets en Danie Niehaus as Drie van die Bestes.

 


 

 

KRY ‘N KWOTASIE

 

TERUG NA LYS VAN SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS

 
Kevin Leo

Kevin Leo