Publisiteit

 NASIONALE MEDIA VELDTOGTE & RADIO SPEELLYSTE

Nasionale media veldtogte & radio voorleggings ‘sampling’ word individueel vir elke groep of kunstenaar volgens genre, vlak en projek uitgewerk. Ons bestem nuwe media aan die nasionale, streeks-, gemeenskap, ‘in-store’, aanlyn & kampus media asook radio stasies. Die fokus is om maksimum blootstelling vir elke groep of kunstenaar te kry.

 

 PUBLISITEIT VIR ‘N ALBUM VRYSTELLING (ALBUM RELEASE)

Wat ons doen:

Sampling na alle relevante radio stasies (minumum 35 Fm stasies) nasionale, streeks-, gemeenskap, ‘in-store’, aanlyn & kampus stasies.

Persvrystelling na ±250 persoonlike media kontakte (Joernaliste, redakteurs, radio persoonlikhede en tv vervaardigers van tydskrifte, koerante, televisie, radio, aanlyn bloggers en ander sosiale netwerke)

Sampling na media wat geinteresseerd is in ‘n onderhoud, artikel of resensie

Promo verslag van waar gespeellys is en waar nie asook resensies, artikels en alle ander media wat gepubliseer is

Facebook Fan page groei van 1000 + Likes

 

 RADIO VOORLEGGING (Slegs radio sampling)

Hierdie opsie is vir kunstenaars of bands wat ‘n enkel snit of EP uit het asook vir kunstenaars of bands wat ‘n vollengte-album wil sample.

Wat ons doen:

Sampling na alle relevante radio stasies (minumum 35 Fm stasies) nasionale, streeks-, gemeenskap, ‘in-store’, aanlyn & kampus stasies

Promo verslag van wat waar gespeellys is asook waar nie.

Vir meer inligting kontak Anita van de Venter: anita@musiekhuis.co.za of 076 486 5050