Terme & Voorwaardes

Musiekhuis sal nie reageer op versoeke van ‘n persoonlike aard nie, ook nie kontak besonderhede of enige intellektuele eiendom deel nie.

Musiekhuis maak nie daarop aanspraak om die eienaars of bestuur van enige verskaffer, diens of inhoud te wees nie.

Musiekhuis is bloot ‘n bemarking en tussenhandel medium vir Suid-Afrikaanse vermaak verwante verskaffers en verwante dienste en dus behou Musiekhuis die reg om slegs te reageer op amptelike bespreking en kwotasie versoeke vir funksies en gebeure.

 

KONTAK BESONDERHEDE:

Anita van de Venter

076 486 5050

anita@musiekhuis.co.za