Andries Botha

Andries Botha

Andries Botha | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Suid Afrikaanse sanger en musikant Andries Botha. Andries is geen vreemdeling vir die musiek-industrie nie as ‘n voormalige lid van die groep Georgia saam met sy broer Ghapi.

Andries Botha - Lugkastele
Kry 'n kwotasie
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar ‘n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Welkom In Die Werêld -- 2009

Jy Is Deel Van My -- 2013

Blou Planeet -- 2013

Jy’s My Lani -- Who Left the Boks Out? -- 2003

Fox On the Run/Fever of Love/Love Is Like Oxygen -- My Musical Boardroom -- 2009

Morning Song Part 3 -- Rockville 2069: A Rock Musical -- 2013

Biografie

Andries Botha is ‘n Suid Afrikaanse sanger en musikant. Hy is bekend vir sy passie en uitvoering van rock musiek. Andries is nie ‘n vreemdeling in die musiekbedryf nie.

Hy was ‘n voormalige lid van die band Georgia saam met sy broer Ghapi, en hulle het vir seker ‘n hoë standaard in die Afrikaanse rockkategorie gestel.

Hy was ook die hoofsanger vir die beroemde S.A.-band Mean Mr. Mustard.

Hy was ook gereeld op Steve Hofmeyr se program Dis Hoe Dit Is gesien as die hoofkitaarspeler. Andries se solo loopbaan het in 2005 begin toe hy sy eie liedjies begin opneem het wat goed in die buiteland en plaaslik ontvang is.

Botha is ook ‘n liedjieskrywer en het al talle liedjies vir ander musikante geskryf.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division
On Stage logo
Musiekhuis