Christia Visser

Christia Visser

 Christia Visser | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Christia Visser is ‘n liefdevolle, passievolle en hardwerkende kunstenaar. Sy wou al sedert sy ‘n klein dogtertjie was optree, sing, dans en skryf en het sedertdien nie teruggekyk nie.

Christia Visser - 17 Shots
Christia Visser - 17 Shots
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

17 Shots -- Enkelsnit

Die Deur -- Enkelsnit

Biografie

Christia Visser is ‘n liefdevolle, passievolle en hardwerkende kunstenaar. Sy wou al sedert sy ‘n klein dogtertjie was optree, sing, dans en skryf en het sedertdien nie teruggekyk nie.

Nadat Christia in 2012 haar eerste en gevorderde jare aan Act Cape voltooi het, het Christia toneel gaan speel. ‘Cardenio’ op Maynardville, ‘Vers Kabaret’ in Artscape, ‘Sonde met die biere’ en ‘Offer’ saam met Charles J. Fourie en ‘Land van Skedels’ met Nicola Hanekom (ook opgevoer by hierdie KKNK-jaar).

Sy voeg by haar lys van kortfilms deur ‘n Afrikaanse TV-reeks ‘Thomas @’ te doen. Ook ‘n klein rol in die rolprent ‘The Perfect wave’.

Aan die begin van 2014 speel sy haar eerste hoofrol in ‘Girl from nowhere’ en beplan sy nie om daar te stop nie! Sy het ook die hoofrol in ‘n Afrikaanse film ‘Hollywood in my Huis’, gespeel.

Engels

Christia is a fun-loving, Passionate and Hard-working artist. She has been wanting to Act,sing,dance and write since she was a little girl and hasn’t looked back since.


After finishing her 1st and Advanced years at Act Cape Town in 2012, Christia has gone on to do Plays. ‘Cardenio’ at Maynardville, ‘Vers Kabaret’ at Artscape, ‘Sonde met die biere’ and ‘Offer’ with Charles J. Fourie and ‘Land van Skedels’ with Nicola Hanekom.


She added to her list of short films by doing an Afrikaans TV series ‘[email protected]’ and also a small part in feature film ‘The Perfect wave’ (in cinemas now).

At the beginning of 2014 she landed her first lead in a feature called ‘Girl from nowhere’ and shes not planning to stop there!

She recently also landed the lead in a new afrikaans feature called ‘Hollywood in my Huis’, to be shot in April.


“I do this acting thing, because there is nothing else for me, nothing frees me or holds my heart as tight as each new character who’s story I get to tell. Its more than a job, its who I am”

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars