Coffee Snobs

Coffee Snobs

 Coffee Snobs | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Coffee Snobs bestaan uit man-en-vrou-span Marius & Vernette Wessels. Hierdie musiek word geassosieer met sensitiewe, intelligente lirieke en ‘n musikale intimiteit.

Coffee Snobs - Skuiling
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Aroma – 2015

Lig – 2018

Biografie

Coffee Snobs bestaan uit man en vrou span Marius & Vernette Wessels. Hulle musiek word geassosieer met sensitiewe, intelligente lirieke en ‘n musikale intimiteit wat selde elders voorkom.

Hulle tweede album Lig wat in 2018 uitgereik is, is genomineer vir ‘n Huisgenoot Tempo toekenning. Talle liedjies het op verskillende trefferparades verskyn.

In 2019 maak hulle ook hul debuut in musiekteater met hul produksie Donkernagpantoen. Saam geskryf en vervaardig is deur die bekende skrywer Riana Scheepers.

Die produksie is hoog aangeskrewe en het op vele van die groot kunstefeeste. Innibos, Suidooster, Vrystaat Kunstefees verskyn en is ook deel van die US Woordfees reeks vir 2020.

Hulle musiek is uniek, oorspronklik en strek oor die hele wêreld verskillende genres. Perfek maak vir die vermaak van ‘n breë gehoor wat kwaliteit vermaak waardeer.

Engels

Coffee Snobs consists of husband-and-wife team Marius &
Vernette Wessels. Their music is associated with sensitive intelligent lyrics and a musical intimacy that is rarely found elsewhere.

Their second album, Lig, which was released in 2018, was nominated for a Huisgenoot Tempo award. Numerous songs have featured on various hit parades.


In 2019 they also made their debut in musical theatre with their production ‘Donkernagpantoen’. Co-written and produced by the well-known writer Riana Scheepers.

The production is highly acclaimed and has featured at many of the big arts festivals. Innibos, Suidooster, Free State Arts Festival and is also part of the US Woordfees line-up for 2020.


Coffee Snobs’ music is unique, original and stretches across various genres. This makes them perfect for the entertainment of a broad audience who appreciates quality entertainment.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars