Danny Smoke

Danny Smoke

 Danny Smoke | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Danny Smoke is bekend vir sy ongelooflike kitaarspeelvermoë en musiekproduksievaardighede.

Dit is egter nie hierdie talentvolle musikant se enigste talent nie, want sy eerste album is vrygestel en op almal se lippe.

Danny Smoke - Jou Lippe
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar ‘n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Swaeltjies -- 2019

Biografie

Danny Smoke het op ‘n baie jong ouderdom begin kitaar speel en het al van die tere ouderdom van 11 af by vertonings opgetree.

Op 17-jarige ouderdom het hy die skool verlaat om sy loopbaan in musiek en musiekproduksie te bevorder. Hy het al die groot musiek- en kunsfeeste plaaslik en in die buiteland gespeel.

Hy het getoer in die Verenigde Koninkryk, Dubai, Amsterdam, Namibië en Zimbabwe.

Danny Smoke het live gespeel op die studio-albums vir die volgende kunstenaars:

Brian McFadden -- Westlife

Ken Hensley -- Uriah Heep

Joseph Clarke (VSA)

Stef Bos (Nederland)

Cindy Alter -- Clout

Koos Kombuis

Anton Goosen

Laurika Rauch

Steve Hofmeyr

Dewald Wasserfall

Jak de Priester

Riana Nel

Bobby van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld

Juanita du Plessis

Jay du Plessis

Eden

Black Byrd

Elvis Blue

Bok van Blerk

Arno Jordaan

Kurt Darren

Ampie du Preez

Andriette

Nadine

Monique Steyn

Pieter Koen

Corlea Botha

Jakkie Louw

Ghapi

Nicholis Louw

Jannie Moolman

Ray Dylan

Rina Hugo

Manuel Escorsio

Onbeskaamd

Joe Niemand

Dozi

Bongi (Idols)

Emo Adams

Joe Foster

Retief Burger

Romanz

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars