Die Klipwerf Orkes

Die Klipwerf Orkes

Die Klipwerf Orkes | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Die Klipwerf Orkes is ‘n bekende Suid Afrikaanse boere-musiek groep wat Boeremusiek en ander populêre Afrikaanse musiek speel.

Gestig in 1969 deur Hentie Visagie, sy seuns Johann en Kobus en Nicol Louw.

Hulle het op feeste, partytjies, troues ens gespeel en hul eerste album is eers in 1988 opgeneem.

Klipwerf - Huistoe
Klipwerf Orkes - Wie se kind is jy
Kry 'n kwotasie
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Kom Kuier in die Hantam -- 1988

a. Hantam Vrolikheid -- 1990

b. Hantam Opskop -- 1991

c. Hantam Klanke -- 1992

d. Hantam Jolyt -- 1993

e. Hantam Berge -- 1994

f. Hantam Lapland -- 1995

g. Hantam Skoffel -- 1996

h. Hantam Drafstap -- 1997

i. Hantam Kapperjolle -- 1998

j. Hantam Bokkie -- 1999

k. Hantam Deurnag --  2000

l. Hantam Moedskep -- 2001

Beste van Klipwerf --  2002

Hantam Wikkel --  2003

Loof Hom --  2003 UNIVERSAL

Hantam Pennies --  2004

Prys Hom -- 2004

Dans In Die Hantam -- 2005

Hantam Warmvat -- 2005

By Die Kruis, 2006 UNIVERSAL

a. Hantam Vleisfees – Die DVD  2006 UNIVERSAL

b. Hantam Kwêla  2006 UNIVERSAL

c. Hantam Blokkies --  2007 UNIVERSAL

d. Hantam Toeka -- 2008

Gebed -- 2008 UNIVERSAL

a. Hantam Carnival – 40 Jaar -- 2009 UNIVERSAL

b. Hantam Leplek -- 2010

c. Hantam Nostalgie -- 2011

d. Hantam Tydloos --  2015

e. Hantam Unplugged -- 2015

f. Hantam Gatskop --  2015

50 Jaar Se Hoogtepunte -- 2018

Hantam Dis Die Lewe -- 2019

Biografie

Die Klipwerf Orkes is ‘n bekende Suid-Afrikaanse musiekgroep wat Boeremusiek en ander populêre Afrikaanse musiek speel.

Gestig in 1969 deur Hentie Visagie, sy seuns Johann en Kobus en Nicol Louw. Hulle het op feeste, partytjies, troues ens gespeel en hul eerste album is eers in 1988 opgeneem.

Die huidige orkeslede is Kobus Visagie op klawerbord, Genè van Niekerk op klawerbord, Johnny Dreyer op die tromme en Willie Burger op die kitaar.

Dit is een van die gewildste Boeremusiek groepe in Suid Afrika.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division
On Stage logo
Musiekhuis