Die Teelepeltjies

Die Teelepeltjies

 Die Teelepeltjies | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Teelepeltjies is ‘n boere-musiek orkes. Die jong manne laat die voete behoorlik dans en is baie gewild onder ondersteuners. Hulle is perfek vir jou dans, troue of funksie.

Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Speel Boere-Country -- 2010

Boerepartie -- 2013

Wat ‘n Vriend Het Ons in Jesus -- 2013

Boere Oempa -- 2014

Biografie

Die Teelepeltjies is ‘n boere musiek orkes. Die jong manne laat die voete behoorlik juk en dans en is baie gewild onder ondersteuners. Hulle is perfek vir jou dans, troue of funksie.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars