Elandre Schwartz

Elandre Schwartz

 Elandre Schwartz | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Elandre Schwartz is ‘n Suid Afrikaanse sanger en musikant.

Hy het bekendheid verwerf na hy ‘n video van sy vertolking van Tougher than the Rest van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Die video is oornag meer as 100 000 keer gekyk.

Elandré - Woorde Uit Jou Mond
Elandré - Vuur Op Die Water
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Kleindorpdromer – 2017
Boomhuis – 2019

Biografie

Elandré Schwartz is ‘n Suid Afrikaanse sanger en musikant. Elandré het as 19-jarige by die Waterfront-teaterskool in Kaapstad gestudeer.

Hy het bekendheid verwerf na hy ‘n video van sy vertolking van Tougher than the Rest van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Die video is oornag meer as 100 000 keer gekyk.

Na die video is hy genooi om op Bok Radio se ontbytprogram te sing en is tydens dié onderhoud deur Select Musiek ‘n platekontrak aangebied.

Elandre se debuutalbum Kleindorpdromer is in September 2017 vrygestel. Sy tweede album, Boomhuis, is in April 2019 vrygestel.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars