Francois van Coke

Francois van Coke

Francois van Coke | Suid Afrikaanse Kunstenaars

’n Suid Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en stigterslid van die Suid Afrikaanse alternatiewe rockgroepe Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. In 2016 het Van Coke sy debuutsolo-album vrygestel.

Francois van Coke | As ek kon (Official)
Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Monoloog in Stereo -- Fokofpolisiekar -- 2005

Swanesang -- Fokofpolisiekar -- 2006

Francois Van Coke -- 2015

Hierdie Is Die Lewe -- 2017

Selfmedikasie -- Fokofpolisiekar -- 2017

En Vriende EP -- 2018

Droom Hoog EP -- Fokofpolisiekar -- 2018

Dagdrome in Suburbia -- 2019

Biografie

’n Suid Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en stigterslid van die Suid Afrikaanse alternatiewe rockgroepe Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. In 2016 het Van Coke sy debuutsolo-album vrygestel.

Hy het in Bellville, Wes-Kaap grootgeword. Daar het hy onder andere deelgeneem in die hoërskole se battle of the bands kompetisies waar hy opgetree het as voorsanger. 

Van Coke se sterk Christelike opvoeding (sy pa was ’n dominee) het hom gelei tot die totstandkoming van die Christelike musiekgroep AS180.

Van Coke het homself in die Bellville se ondergrondse musiekbedryf gevestig met die stigting van die groep “A Guy Called Gerald”. 

Hierdie groep het later hul naam verander na “New World Inside” wat ’n sterk pop-punk-invloed gehad het. 

In 2003, met die stigting van die groep Fokofpolisiekar behaal hy landswye bekendheid en herdoop homself na “Francois van Coke”. 

Die groep is aanvanklik begin as ’n grap om die konserwatiewe Afrikaanse gemeenskap te skok. 

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars