Ivan Roux

Ivan Roux

 Ivan Roux | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Ivan Roux is ‘n Suid Afrikaanse sanger. Hy was die naaswenner van die gewilde tv reeks Die Kontrak waarna hy sy debuut album Daai Ding vrygestel het op die Afrikaans Is Groot verhoog . 

Ivan Roux - Doenit Als Vir Liefde
Ivan Roux - Daai Ding
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Kop In Die Sand EP -- 2017

Daai Ding -- 2018

Biografie

Ivan Roux se loopbaan het in 2014 begin op die tv program Idols SA waar hy tot die Top 10 deurgebring het.


In 2017 is sy eerste EP vrygestel getitel Kop In Die Sand. Nie lank daarna nie het hy heelwat sukses behaal met sy enkelsnit Ek Is Boer.


2018 het aangebreuk & hy was aangekondig as die naaswenner van die gewilde tv reeks Die Kontrak. Hy het toe sy debuut album vrygestel het op die Afrikaans Is Groot verhoog getitel Daai Ding. 


Van toe af toer Ivan die land plat met sy nuwe album. Hy wen ook die Ghoema toekenning vir Beste Nuweling Van Die Jaar in 2019.


Ivan word genomineer vir 2 AITSA Afrikaanse Musiek Toekennings vir die kategories Beste Nuweling Van Die Jaar assok Pop Album Van Die Jaar.

Sy enkelsnit Doenit Als Vir Liefde is ‘n liedjie wat jou verseker op jou voete gaan kry en is beskikbaar op alle digitale platforms.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars