Jan de Wet

Jan de Wet

Jan de Wet | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Jan de Wet is ‘n Suid-Afrikaanse sanger wat meestal Christelike en geestelike liedere sing. Hy was ook ‘n predikant en onderwyser voordat hy sy sangloopbaan begin het.

Jan de Wet - Kyk na die Lam
Jan De Wet & Die Lofkleuters3
Kry 'n kwotasie
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

1967 -- 1985

Hartbeeshuis -- 1967
Elektra -- 1967
Hipurituki (Jan en Marti) -- 1971
Dis Waar (Jan en Marti) -- 1972
Een Wonderlike Aand (Jan en Marti) -- 1972
A Capella -- 1973
Jongeling (Jan en Marti) -- 1975
My Nooi is in n Nartjie / Een om my Hand te neem -- 1976
Slamaaierwikel -- 1977
Skrifsang -- 1978
Jeugsangbundel I -- 1981
Jeugsangbundel II -- 1982
Dit is Verby / Hierdie Oomblik -- 1982 Gesange -- 1982
Gesange -- 1983
Blye Versekering -- 1985
Lofsang met Kersfees (saam met Sonja H) -- 1985
Ek is Vry -- 1985

1986 -- 1992

My Nooi is in n Nartjie (LP) -- 1986
Loof Hom met die Tromme -- 1987 Sing Hallelujaliedere I -- 1988
Via Dolorosa -- 1989
Sing Hallelujaliedere II -- 1990
Dis Kersfees -- 1990
Allawereld -- 1990
Kamelestories -- 1990
Loflaaities II -- 1992
Kyk na die Lam -- 1992

1993 -- 2002

n Nuwe Lied -- 1993
n Nuwe Lied II -- 1994
Loflaaities III -- 1994
Wie Sal? -- 1995
Soar like an Eagle -- 1995
Lofkleuters I -- 1995
21 Grootste Geestelike Treffers -- 1995
Ik Geloof -- 1996
n Nuwe Lied III -- 1996
In die Voetspore van Jesus -- 1997
Loflaaities in Aanbidding -- 1998
Vreugdevure -- 1998
Gunsteling Gesange -- 1999
Treffers van Jan de Wet -- 1999
Lofliedjies II -- 2000
Kinderkersfees -- 2000
Deel die Woord -- 2000
Genade Onbeskryflik Groot -- 2000
Sjoe -- 2000
Manne van die Woord -- 2001
Ek en my Huis -- 2001
Op Vlerke van Liefde -- 2001
Op Vlerke van Hoop -2001
SA 100 Gunsteling Geestelike Treffers -- 2001
n Nuwe Dag -- 2002
Op Vlerke van Aanbidding -- 2002
Beste van die Liedboek I -- 2002
Beste van die Liedboek II -- 2002
50 Grootste Geestelike Treffers -- 2002

2003 -- 2009

Kom Sing Saam -- 2003
Grootste Liefdestreffers -- 2003
Jan de Wet en die Loflaaities I en II (heruitreiking op cd) 2003
Worship Him -- 2004
Goeie Nuus vir Kinders -- 2004
50 Grootste Geestelike Treffers II -- 2004
I Lofkleuters DVD -- 2005
II Lofkleuters DVD -- 2006
III Lofkleuters DVD -- 2007
Country Kersfees -- 2007
50 Grootste Treffers van Jan de Wet -- 2007
Gospel Skouspel DVD -- 2007
Loflaaities III en Aanbidding (Heruitreiking) -- 2007
Gospel Skouspel DVD -- 2008
Gospel Stemme -- 2008
100 Goue Geestelike Treffers -- 2008
Vredeland -- 2009
Jesus is die Beste -- 2009
Lofkleuter IV DVD -- 2009
Gospel Stemme II -- 2009

2010 -- tot Nou

Halleluja saam met Drakensberg Seunskoor -- 2010
Leef:Met hart en siel II -- 2010
Gospel Skouspel DVD -- 2010
Lofliedjies -- 2010
Loof Hom Innibos DVD -- 2011
30 jaar Radio Kansel Treffers -- 2011
Krip tot Kruis -- 2011
Geloof Hoop Liefde -- 2011
Gospel Skouspel DVD -- 2012
Top 25 Kindertreffers -- 2012
Goue Gospel Stemme -- 2012
EMI: 100 Gospel Treffers -- 2012
Hoe Groot is U -- 2012

Biografie

Jan de Wet is ‘n Suid Afrikaanse sanger wat meestal Christelike en geestelike liedere sing. Hy was ook ‘n predikant en onderwyser voordat hy sy sangloopbaan begin het.

Hy begin sy skoolloopbaan in Willowmore in die Karoo en matrikuleer in 1967 aan die Potchefstroom Gimnasium.

In 1968 doen hy sy nasionale diensplig in die SA Vloot, waarna hy werk by die departement van nasionale opvoeding in Pretoria.

Nadat hy twee jaar onderwys gegee het op Otjiwarongo in Suidwes-Afrika/Namibië, studeer hy aan RAU en behaal sy B.A. graad in onderwys in 1971.

Hy voltooi ook ‘n aanvullende onderwyskwalifikasie in 1972 aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys.

Daarna behaal hy die graad B.Th. aan die Universiteit Stellenbosch en eindelik ‘n M.Th in diakoniologie oor die kerkjeug en popmusiek.

Hy is getroud met Jeanett Blaauw en het twee kinders, Petrie en Comien. Sy vrou het twee jaar onderwys gegee en toe ‘n mediese ontvangsdame geword.

Hy het in 2013 ‘n langverwagtevolwasse album, Hoe groot is U, vrygestel.

Hy het die meeste snitte se woorde geskryf. Die liefde is op die wysie van Plaisir d’amour, wat uit die 18de eeu dateer en onder meer deur Mireille Mathieu en Nana Mouskouri opgeneem is.

Daar is ‘n verskeidenheid van bekende asook nuwe snitte op.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division
On Stage logo
Musiekhuis