Jaycee Crause

Jaycee Crause

Jaycee Crause | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Jaycee Crause is ‘n Suid Afrikaanse sanger. Sy liedjie Prince Charming was vir vele weke in die Nommer 1 posisie van Bok Radio se Top 40.

Jaycee Crause - Prince Charming
Jaycee Crause - MY GODIN (Musiek Video)
Kry 'n kwotasie
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Prince Charming -- Bok Radio Top 40, Volume 2 -- 2013

My Godin -- 2015

Jy’s My Juliette -- 2016

Can You Feel the Love Tonight -- Klanktoets Vol.2 -- 2019

Biografie

Jaycee Crause is ‘n Suid-Afrikaanse sanger. Sy liedjie Prince Charming was vir vele weke in die Nommer 1 posisie van Bok Radio se Top 40.

Sy enkelsnit, MY GODIN is onlangs vrygestel en die reaksie op die liedjie is ongelooflik positief.

Met bekroonde, Rudi Claase en treffer vervaardiger Werner Beukes as kreatiewe skeppers, word daar bespiegel dat hierdie liedjie baie goed gaan doen in die musiekmark. 

Jaycee werk tans aan ‘n nuwe album en MY GODIN is die perfekte voorsmakie van wat van hom verwag kan word. 

Hy kom al ‘n lang pad in die musiek bedryf en het besluit om die keer sy tyd te vat en rustig te werk aan ‘n nuwe album. Om die beste produk vir sy aanhangers te bied.

Jaycee het tot dusver drie albums uitgeruik en ons kan met trots sien dat elke album ‘n meer volwasse Jaycee weerspieel.

Prince Charming, sy vorige album het ‘n paar radio treffers opgelewer en hy poog dan ook om met hierdie nuwe album weer so te maak. 

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division
On Stage logo
Musiekhuis