Juanita du Plessis

Juanita du Plessis

Juanita du Plessis | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Juanita du Plessis is ‘n Suid Afrikaanse sangeres. Sy is in Suidwes-Afrika gebore. Sy het bekend geword na haar treffer Ska-Rumba.

Gaan Groot! - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Dankie vir jou liefde - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Kry 'n kwotasie
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Young Hearts -- (platinum)
Ek en Jy (Ska-rumba) -- (3x platinum)
Dis Waar Ek Wil Wees -- (2x platinum)
Jy Is… -- (3 x platinum)
Altyd Daar -- (3x platinum)
Bly By My -- (2x platinum)
Jou Skaduwee -- (2x platinum)
Vlieg Hoog -- (4x platinum)
Volmaakte Kring -- (3x platinum)
Bring jou Hart, saam met Theuns Jordaan -- (3x platinum)
10 Jaar Platinum Treffers -- (3x platinum)
Engel van my hart -- (3x platinum)
Wees Lig -- (2x platinum)
Hart vol Drome, saam met Theuns Jordaan -- (Platinum)
Jy Voltooi My -- (Platinum)
Toe Staan Die Wereld Stil
Kaalvoetkinners
Koningskind
20 Jaar

Biografie

Juanita du Plessis is ‘n Suid Afrikaanse sangeres. Juanita is in Suidwes-Afrika gebore. Sy het bekend geword na haar treffer Ska-Rumba.

Sy is getroud met Herman (Doepie) du Plessis. Saam het hulle drie kinders – Ruan, Mario en Franja (die laaste twee is ‘n tweeling).

Haar broer, Pieter Naudé, haar dogter, Franja du Plessis en seun Ruan Josh is ook sangers in eie reg.

Die totale verkope van al haar albums beloop reeds meer as 2 miljoen eenhede.

In 2010 ontvang sy ‘n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse DVD vir haar 10 Jaar Platinum Treffers.

Die DVD bevat al haar suksesvolste treffers oor die eerste 10 jaar van haar sangloopbaan.

In 2018 vier Juanita haar 20 jaar in die musiek bedryf met ‘n treffers album: 20 Jaar, Treffers van 2008 -- 2018.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division
On Stage logo
Musiekhuis