Manne Wat Glo

Manne Wat Glo

 Manne Wat Glo | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Jan de Wet, Willie Joubert, Dewald Gouws en Leon Ferreira span kragte saam om ‘n Sing saam lof en aanbiddings album te laat ontplof.

Manne Wat Glo - Geboorteland
Manne Wat Glo - Mosterdsaad
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

2014 -- Volume 1

2015 -- Volume 2

2017 -- Volume 3

Biografie

Die Manne Wat Glo projek het onstaan vanuit die behoefte van vier gospel sangers. Om die oorweldigende herlewing van manne regoor ons land deur musiek aan te spreek.

Hierdie album verwoord die passievolle geestelike belewenis van mans wat regoor ons land tot inkeer en geloof gekom het. Of sommer net weer opnuut begeester is met manne byeenkomste en saamtrekke.

Jan de Wet, Willie Joubert, Dewald Gouws en Leon Ferreira.

Hulle span kragte saam om ‘n Sing saam lof en aanbiddings album te laat ontplof.

Met musiek en liriek om elkeen wat dit hoor op te roep tot nuwe toewyding aan die Here.

Met 10 splinternuwe komposisies uit hulle eie penne.

En n paar goue oues beloof hierdie album om regtig n fees te wees vir elke man en vrou wat glo.


Met optredes wat alreeds instroom beplan hierdie vier manne om die land aan die brand te sing.

So kyk uit vir hulle in jou omgewing of reel jou eie saamtrek of fees om hulle saam op een verhoog te beleef.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars