Ons Lieflinge

Ons Lieflinge

 Ons Lieflinge | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Ons Lieflinge het ontstaan met Rudi Claase en Corlea Botha onder die oorspronklike naam Die Lieflinge. Charne Hugo is vanaf 2014 die nuwe Liefling saam met Rudi.

Ons Lieflinge - Slaan My Asem Weg
Ons Lieflinge - Miljoene Stemme
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

2009 – Volume 1 met Corlea Botha

2010 – Volume 2 – Drome, met Corlea Botha

2011 – Die Engele Sing, met Zita Pretorius

2014 – Asemrowend, met Charne Hugo

2017 – Miljoene stemme, met Charne Hugo

Biografie

Die Lieflinge het ontstaan deur Rudi Claase en Corlea Botha

Rudi Claase is die brein agter die projek. Hy het twee keer die “Reik na die sterre” kompetisie gewen. 

Ook ‘n paar maande in Amerika gewoon om ervaring in die musiekbedryf te kry voordat hy terug Suid-Afrika toe gekeer het, 

Hy het nog solo albums opgeneem voor hy saam met Corlea Botha opgetree het as Die Lieflinge

Die Lieflinge het opslae gemaak nadat hulle eerste duetalbum, Ons Lieflinge/Our Darlings binne agt weke reeds goue status bereik het.

Kort daarna het Corlea besluit om eerder ‘n solo loopbaan te volg, waarna Zita Pretorius as Rudi se nuwe “liefling” aangewys is.

Na slegs 8 maande en bespiegelinge dat die nuwe paartjie nie so suksesvol is nie, is aangekondig dat hulle paaie skei om hulle op hul solo loopbane te fokus.

Charne Hugo was as die nuwe Lieflinge geneem in 2014 en hulle sing nog steeds die “golden oldies” vir wie almal so lief is. 

Rudi en Charne het in 2018 die Ghoema toekenning gewen vir hulle album “Miljoenne Stemme” vir die Beste Ligte Klassieke Album van die jaar.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars