Rinel Day

Rinel Day

Rinel Day | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Rinel Day is ‘n Suid Afrikaanse sangeres. Sy kan meer as 300 liedjies sing buiten haar eie albums. 

Rinel Day - Dit staan in die sterre
Rinel Day - DJ speel dit weer
Kry 'n kwotasie
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar ‘n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Rinel Day -- 2013

Dit Staan in Die Sterre -- 2014

Stomping on My Heart -- Single -- 2019

Biografie

Rinel Day is ‘n Suid Afrikaanse sangeres. Sy kan meer as 300 liedjies sing buiten haar eie albums. 

Met die World Peace Song Contest, kom sy 16de in die Wereld. Met haar Liedjie Vuur met Vuur Veg waarin Celine Dion 2de geeindig het.

Haar debuut album het meer as 22 nommer 1’s op Radio gehad.

Sy is genomineer vir n Ghoema 2013 Toekenning in die kategorie – Beste Pop Album deur ‘n Vroulike Kunstenaar met haar debuut album.

In 2014 is sy aangestel as die Beskermvrou vir Jakaranda Kinderhuis. 

Sy is genomineer vir ‘n Ghoema 2015 Toekenning in die kategorie – Beste Kontemporere Album deur ‘n Vroulike Kunstenaar met haar album “Dit Staan in die Sterre”.

Rinel Day is te sien in Leon Schuster se fliek SCHUKS…. PAY BACK THE MONEY.

Sy is gekies deur Carpe Diem uitgewers om deel te vorm van die VROUE WAT GLO 2016 dagboek.

Sy vorm ook deel van die groep “JANEDUKE” wat in die “Afri-Visie skryf n treffer kompetisie” die TOP 26 gehaal het. 

In 2018 teken sy aan by die IB Entertainment span en stel haar enkelsnit “Our New Everything” vry.

In 2019 stig sy die #ImNotAVictim veldtog om mense wat deur enige vorm van geweld, diskriminasie, boelie, ens. by te staan en te help.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division
On Stage logo
Musiekhuis