TWEE

TWEE

 TWEE | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Die musiekgroep TWEE is ‘n Suid Afrikaanse duo wat bestaand uit Herman Kleinhans en Maria Rademan.

Hulle het in Mei 2015 geskiedenis gemaak toe hulle as die eerste wenners van die kykNET Afri-Visie kompetisie aangewys is.

Ek Sweer - Herman Kleinhans TWEE
TWEE: Piekniek vir TWEE
Kry 'n kwotasie vir Albert de Wet
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Piekniek Vir Twee – 2016

Sirkels – 2018

Biografie

Die musiekgroep TWEE is ‘n Suid Afrikaanse duo wat bestaand uit Herman Kleinhans en Maria Rademan.

Hulle het in Mei 2015 geskiedenis gemaak toe hulle as die eerste wenners van die kykNET Afri-Visie kompetisie aangewys is.

Die liedjieskryf-kompetisie het niks minder as 1570 nuwe musiekskeppings die lig laat sien deur meer as 400 liedjieskrywers van regoor Suid-Afrika en Namibië.

Uiteindelik het die land gestem en Herman Kleinhans is aangewys as die beste liedjieskrywer in ons land.

Herman en Maria het mekaar ‘n paar jaar gelede ontmoet in Kaapstad en onmiddelik besef dat hulle talente saam die landskap van Afrikaanse musiek kon verander.

TWEE is gebore in 2014 en na die weghol sukses van hulle Afri-Visie wenliedjie, Ek Sweer, is Piekniek virTWEE die opvolg waarvoor hulle aanhangers gewag het.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division Suid Afrikaanse Kunstenaars
On Stage Suid Afrikaanse Kunstenaars
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars