Die Broers

Die Broers

Die Broers | Suid Afrikaanse Kunstenaars

Broers is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat uit die Snyman broers, Christo, Cobus en Stephan bestaan. Die jongste broer, Stephan, gebruik die verhoognaam Nic Stevens vir sy solo-loopbaan. Die twee ouer broers tree ook saam onder die verhoognaam Christo en Cobus op.

BROERS HUISTOE (Afrikaans official music video)
Broers - 10000 myl
Kry 'n kwotasie
Indien daar meer as een kunstenaar optree moet daar 'n klankmaatskappy ingehuur word deur die kliënt.
Indien die kliënt klank voorsien, moet dit aan die spesifikasies van die kunstenaar se tegniese vereistes voldoen.

Diskografie

Christo en Cobus

Studio albums

1993: Prince of Romance

1995: Somernag -- Sterrenag

1997: Kyk Hoe Lyk Ons Nou

1998: Dancing to The Beat of Our Music

2000: Nuwe Winde

2002: Trein Na Margate

2007: 7x70

2011: 20 Partytjie Treffers

Christo Snyman

Studio albums

2003: 3 Chord Love Songs

Cobus Snyman

Studio albums

2003: Live, Laugh, Love Country

2013: Cowboys & Crooks

Nic Stevens

Studio albums

2004: Jonk Bly

2007: Toeter Skoeter

2011: Sing Die Musiek Van Bryan Adams

Broers

Studio albums

2006: Broers

2009: 10 000 Myl

2011: Voetspore

2013: Voetspore 2

2017: Diep in my Hart

Biografie

Broers is ‘n Afrikaanse musiekgroep, Christo, Cobus en Nic Stevens..

Die jongste broer, Stephan, gebruik die verhoognaam Nic Stevens vir sy solo-loopbaan.

Die twee ouer boeties tree ook saam onder verhoognaam Christo en Cobus op.

In 2008 het hulle treffer Huistoe ‘n Tempo-nominasie ontvang as gewildste liedjie van die jaar.

Hulle DVD, “Broers Tussen die Sterre” is genomineer vir kategorie, beste DVD van die jaar.

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Blue Division
On Stage logo
Musiekhuis