
Die Broers | Suid Afrikaanse Kunstenaars
Broers is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat uit die Snyman broers, Christo, Cobus en Stephan bestaan. Die jongste broer, Stephan, gebruik die verhoognaam Nic Stevens vir sy solo-loopbaan. Die twee ouer broers tree ook saam onder die verhoognaam Christo en Cobus op.

Diskografie
Christo en Cobus
Studio albums
1993: Prince of Romance
1995: Somernag – Sterrenag
1997: Kyk Hoe Lyk Ons Nou
1998: Dancing to The Beat of Our Music
2000: Nuwe Winde
2002: Trein Na Margate
2007: 7x70
2011: 20 Partytjie Treffers
Christo Snyman
Studio albums
2003: 3 Chord Love Songs
Cobus Snyman
Studio albums
2003: Live, Laugh, Love Country
2013: Cowboys & Crooks
Nic Stevens
Studio albums
2004: Jonk Bly
2007: Toeter Skoeter
2011: Sing Die Musiek Van Bryan Adams
Broers
Studio albums
2006: Broers
2009: 10 000 Myl
2011: Voetspore
2013: Voetspore 2
2017: Diep in my Hart
Biografie
Broers is ‘n Afrikaanse musiekgroep, Christo, Cobus en Nic Stevens..
Die jongste broer, Stephan, gebruik die verhoognaam Nic Stevens vir sy solo-loopbaan.
Die twee ouer boeties tree ook saam onder verhoognaam Christo en Cobus op.
In 2008 het hulle treffer Huistoe ‘n Tempo-nominasie ontvang as gewildste liedjie van die jaar.
Hulle DVD, “Broers Tussen die Sterre” is genomineer vir kategorie, beste DVD van die jaar.
Suid Afrikaanse Kunstenaars